290Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou
歌名:Ek Verlang Na Jou
歌手:Jim Reeves
专辑:Moonlight and Roses / The Jim
制作:活在當下
歌词千寻 www.lrcgc.com
Ek Verlang Na Jou - Jim Reeves
Ja ek verlang na jou my liefling
en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling
en my hart is'n mantel van rou
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die
maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling
ek verlang na my liefling vanaand
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling
ek verlang na my liefling vanaand